Ezekiel 20:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En alle vlees sal sien dat Ek, die HERE, dit aangesteek het; dit sal nie uitgeblus word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die hele wêreld sal sien dat Ek, die Here, die vuur aangesteek het. Dit sal nie geblus word nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en alle vlees sal sien dat Ek, die HERE, dit aangesteek het; dit sal nie uitgeblus word nie. |
| Afrikaans 1983 | Al wat leef, sal sien dat Ek, die Here, die vuur aangesteek het. Dit sal nie geblus word nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al wat leef, sal sien dat Ek, die Here, dit aangesteek het. Dit sal nie uitbrand nie.” ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almal wat lewe, sal sien dat Ek, die Here, die vuur aangesteek het, en niemand sal die vuur doodmaak nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hele wêreld sal besef dat Ek die vuur aan die brand gesteek het. Dit kan nie geblus word nie.” |