Ezekiel 20:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal jou onder die staf laat deurgaan, en Ek sal jou in die band van die verbond bring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal julle sorgvuldig tel en julle verantwoordelik hou vir die eise wat my ooreenkoms aan julle stel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal julle onder die herderstaf laat deurgaan en julle bring in die band van die verbond. |
| Afrikaans 1983 | “Ek sal vasstel dat julle almal daar is en julle oordeel op grond van die eise van die verbond. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Ek sal julle onder my herderstaf laat deurgaan en julle in die band van die verbond laat ingaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal julle almal tel en Ek sal julle gehoorsaam maak aan die verbond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek sal julle tel om seker te maak die laaste een staan daar voor My. En dan sal Ek julle beoordeel volgens wat Ek in my ooreenkoms met julle vir julle gesê het julle moet doen. |