Ezekiel 20:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos Ek met julle vaders in die woestyn van Egipteland getwis het, so sal Ek met julle die stryd voer, spreek die HERE HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar sal Ek julle oordeel soos Ek julle voorouers in die woestyn geoordeel het nadat Ek hulle uit Egipte gebring het, sê die oppermagtige Here.
Afrikaans 1933/1953 Soos Ek met julle vaders in die woestyn van Egipteland in die gerig getree het, so sal Ek met julle in die gerig tree, spreek die Here HERE.
Afrikaans 1983 Soos Ek my saak teen julle voorvaders in die woestyn van Egipte gestel het, so sal Ek dit met julle doen,” sê die Here my God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos Ek julle voorouers in die woestyn van Egipteland voor die gereg gedaag het, so sal Ek julle voor die gereg daag,” is die uitspraak van my Heer, die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het julle voorvaders ge-oordeel in die woestyn tussen Egipte en Israel, Ek sal julle ook so oordeel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal julle daar oordeel soos Ek julle oupagrootjies in die woestyn geoordeel het nadat Ek hulle uit Egipte gelei het.” Dit is die Here, Esegiël se God, wat hier praat.