Ezekiel 20:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het Ek hulle ook insettinge gegee wat nie goed was nie, en verordeninge waardeur hulle nie moes lewe nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Toe het Ek hulle oorgegee aan waardelose voorskrifte en bepalings wat nie vir hulle lewe kon bring nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het Âk dan ook aan hulle insettinge gegee wat nie goed was nie, en verordeninge waardeur hulle nie sou lewe nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek het vir hulle voorskrifte gegee wat nie goed was nie en bepalings waardeur hulle nie in die lewe kon bly nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op my beurt het Ek vir hulle voorskrifte toegelaat wat nie goed was nie, en bepalings waardeur hulle nie sou bly leef nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek self het hulle toe dinge laat doen wat nie goed is nie, Ek het dinge besluit wat hulle nie sou laat aanhou lewe nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Daarom het Ek toegelaat dat hulle gewoontes aanleer wat geen waarde het nie en wat hulle uiteindelik hulle lewe sal kos. |