Ezekiel 20:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het die Here hierdie boodskap vir my gegee:
Afrikaans 1933/1953 Toe het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983 en toe kom die woord van die Here tot my:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die woord van die Here het tot my gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gehoor die Here sê vir my:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die Here met my gepraat en vir my gesê: