Ezekiel 20:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek het my insettinge aan hulle gegee en hulle my verordeninge bekend gemaak, wat as iemand doen, hy daardeur sal lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar het Ek vir hulle my voorskrifte gegee en my bepalings bekendgemaak sodat elkeen wat daaraan gehoorsaam is, kon bly lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek het hulle my insettinge gegee en my verordeninge aan hulle bekend gemaak, wat die mens moet doen, dat hy daardeur kan lewe. |
| Afrikaans 1983 | Ek het aan hulle my voorskrifte gegee en my bepalings aan hulle bekend gemaak, sodat elkeen wat daarvolgens optree, in die lewe sou bly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en vir hulle my vaste voorskrifte gegee. My bepalings het Ek aan hulle bekend gemaak, dit wat 'n mens moet doen, sodat hy daardeur kan leef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het vir hulle gesê wat Ek wil hê hulle moet doen. Ek het vir hulle geleer om te weet dat hulle sal aanhou lewe as hulle doen wat Ek besluit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar het Ek vir hulle gesê wat hulle moet doen as hulle wou bly lewe. Ja, elke mens wat doen wat Ek sê, sal aanhou lewe. |