Ezekiel 20:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het Ek hulle uit Egipteland laat uittrek en hulle in die woestyn gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Daarom het Ek my volk uit Egipte gebring en in die woestyn ingelei. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek het hulle uit Egipteland uitgelei en hulle in die woestyn gebring. |
| Afrikaans 1983 | “Ek het hulle uit Egipte gebring en hulle die woestyn in laat trek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ “Ek het hulle toe uit Egipteland uitgelei, hulle na die woestyn geneem, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het die Israeliete toe uit Egipte laat kom en Ek het hulle na die woestyn gebring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Daarom het Ek my volk uit Egipte, die land waar hulle gevangenes was, uitgelei. Ek het hulle die woestyn in geneem. |