Ezekiel 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy het vir my gesê: Mensekind, staan op jou voete, en Ek sal met jou spreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Staan op, mensekind,” het die stem gesê. “Ek wil met jou praat.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het vir my gesê: Mensekind, staan op jou voete, dat Ek met jou kan spreek. |
| Afrikaans 1983 | Die stem het vir my gesê: “Mens, staan regop, Ek wil met jou praat.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het vir my gesê: “Mensekind, staan regop, dan sal Ek met jou praat.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Persoon het vir my gesê: “Mens, staan regop, Ek wil met jou praat.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die stem wat met my gepraat het, het duidelik gesê: “Staan op, mens. Ek wil vir jou iets sê.” |