Ezekiel 19:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het op en af gegaan tussen die leeus, hy het 'n jong leeu geword en geleer om die prooi te vang, en mense verslind.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het tussen die leeus rondgeloop en ’n sterk leeu geword. Hy het geleer om prooi te vang en ook ’n mensvreter geword.
Afrikaans 1933/1953 En hy het rondgeloop onder die leeus, het 'n jong leeu geword en geleer om prooi te verskeur; hy het mense geëet.
Afrikaans 1983 Hy het tussen die leeus rondgestap en 'n jong leeu geword. Hy het geleer om sy prooi te vang en selfs 'n mensvreter geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het tussen leeus rondgestap, 'n jong leeu geword, geleer om sy prooi te verskeur; hy het mense verslind.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het tussen die leeus rondgeloop en hy het 'n groot jong leeu geword. Hy het geleer om vir homself kos te vang, hy het mense geëet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie leeu het tussen die ander leeus rondgestap en later hulle leier geword. Hy het geleer hoe om sy prooi te vang en op te vreet. En toe het hy ook mense begin vang en opvreet.