Ezekiel 19:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sê: Wat is jou moeder? 'n Leeuwyfie: sy het gaan lê tussen leeus, sy het haar kleintjies onder jong leeus gevoed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “‘Wat is jou ma? ’n Leeuwyfie tussen leeus! Sy lê tussen die jong leeus en maak haar welpies groot. |
| Afrikaans 1933/1953 | en sê: Wat was jou moeder? 'n Leeuin: tussen die leeus het sy gelê, onder die jong leeus het sy haar kleintjies grootgemaak. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet sê: “Wat 'n leeuwyfie was jou ma nie tussen die leeus nie! Haar lêplek was tussen die jong leeus, daar het sy haar welpies grootgemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet sê, ‘Wat 'n leeuwyfie was jou moeder nie! Tussen die leeus het sy gelê; tussen jong leeus het sy haar welpies grootgemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet sê: “Jou ma was 'n groot leeu-wyfie tussen die leeus. Sy het tussen die jong leeus gelê en sy het haar klein welpies grootgemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wat is jou ma? ’n Leeuwyfie tussen die leeus! Sy het tussen die jong leeus gaan lê. Daar het sy haar welpies grootgemaak. |