Ezekiel 19:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nou is sy geplant in die woestyn, in 'n droë en dorstige grond.
Afrikaans (NLV) 2011 Nou is die wingerdstok in die woestyn geplant waar die grond hard en droog is.
Afrikaans 1933/1953 En nou is dit geplant in die woestyn, in 'n dor en dorstige land.
Afrikaans 1983 Toe word die wingerdstok in die woestyn geplant, in 'n droë dorsland,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nou is dit in die woestyn geplant, in 'n dor en dorstige land.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En toe plant hulle die wingerdstok in die woestyn, in 'n droë land waar daar nie water is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vandag groei die druiwestok in die woestyn waar die grond hard en droog is.