Ezekiel 19:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jou moeder is soos 'n wingerdstok in jou bloed, geplant by die water: sy was vrugbaar en vol lote vanweë baie waters.
Afrikaans (NLV) 2011 “‘Jou ma was soos ’n wingerdstok wat langs die water geplant is. Dit het druiwe en ranke gehad omdat daar baie water was.
Afrikaans 1933/1953 Jou moeder was soos 'n wingerdstok in jou rustige tyd; by waters was dit geplant; dit was vrugbaar en vol ranke vanweë die baie waters.
Afrikaans 1983 “Jou ma was soos 'n wingerdstok wat langs die water geplant is. Van die baie water het hy druiwe en ranke gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘Met jou moeder was dit soos met 'n wingerdstok in jou wingerd, by water geplant. Dit was vol vrugte en lote van die oorvloed water.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jou ma is soos 'n wingerdstok. Iemand het die wingerdstok geplant by die water. Die wingerdstok het baie ranke gehad en dit het baie druiwe gedra omdat daar baie water was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jou ma was soos ’n druiwestok wat langs ’n dam geplant is. Die druiwestok het groen blare gehad omdat daar genoeg water was.