Ezekiel 19:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verder, hef jy 'n klaaglied aan oor die vorste van Israel,
Afrikaans (NLV) 2011 “Sing hierdie begrafnislied oor die leiers van Israel:
Afrikaans 1933/1953 Verder, hef jy 'n klaaglied aan oor die vorste van Israel,
Afrikaans 1983 “Jy moet hierdie treurlied sing oor die konings van Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Jy dan, hef 'n treurlied aan oor die leiers van Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het gesê: “En jy, mens, jy moet 'n klaaglied begin sing oor die konings van Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Leer hierdie lied sodat jy dit by die begrafnis van die konings van Israel kan sing.