Ezekiel 18:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as iemand regverdig is en doen wat geoorloof en reg is,
Afrikaans (NLV) 2011 “Veronderstel iemand is regverdig: hy doen wat goed en reg is;
Afrikaans 1933/1953 Maar as iemand regverdig is en reg en geregtigheid doen;
Afrikaans 1983 Wie wil leef volgens my wil, sal reg laat geskied en reg doen:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Wanneer iemand regverdig is, doen wat reg en billik is,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Iemand wat reg lewe en wat reg doen, soos Ek wil hê,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Sê nou maar daar is iemand onder julle wat reg en goed optree.