Ezekiel 18:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So waar as Ek leef, spreek die HERE, julle sal geen geleentheid meer hê om hierdie spreekwoord in Israel te gebruik nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “So seker as wat Ek leef, sê die oppermagtige Here, julle sal dit nie weer in Israel sê nie, |
| Afrikaans 1933/1953 | So waar as Ek leef, spreek die Here HERE, dit sal julle nie meer in die gedagte kom om hierdie spreekwoord in Israel te gebruik nie. |
| Afrikaans 1983 | “So seker as Ek leef,” sê die Here my God, “julle sal nie meer dié spreekwoord in Israel gebruik nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “So seker as wat Ek leef,” is die uitspraak van die Heer, die Here, “dit sal nie meer by julle opkom om hierdie spreekwoord in Israel te gebruik nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here, Hy wat Here is, sê: “Julle mag nie hierdie spreekwoord weer in die volk Israel gebruik nie. Dit is seker, so seker soos Ek lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wel, so seker as wat julle leef,” sê die Here, die God van Esegiël, “julle sal nooit weer só in Israel praat nie, |