Ezekiel 18:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al sy oortredinge wat hy begaan het, hulle sal hom nie genoem word nie; in sy geregtigheid wat hy gedoen het, sal hy lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al die verkeerde dade van die verlede sal vergeet word. Hulle sal lewe omdat hulle doen wat goed en reg is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Al sy oortredinge wat hy begaan het, sal hom nie toegereken word nie; deur sy geregtigheid wat hy gedoen het, sal hy lewe. |
| Afrikaans 1983 | Nie een van sy oortredings wat hy begaan het, sal teen hom gehou word nie. Hy sal bly lewe op grond van die reg wat hy doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die oortredings wat hy begaan het – dit sal nie teen hom gehou word nie. Deur die geregtigheid wat hy bewys het, sal hy leef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal nie daaraan dink dat hy opstandig was nie. Hy sal aanhou lewe omdat hy reg gedoen het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal vergeet van al die slegte dade wat hulle gedoen het. En hulle sal lewe omdat hulle begin het om goeie dade te doen. |