Ezekiel 18:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat nie op die berge geëet en sy oë nie opgeslaan het na die drekgode van die huis van Israel nie, het sy naaste se vrou nie verontreinig nie, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hy weier om op die berge afgode te aanbid en soek nie hulp by die afgode nie. Hy slaap nie by die vrou van ’n ander man nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | nie eet op die berge en sy oë nie opslaan na die drekgode van die huis van Israel nie, die vrou van sy naaste nie verontreinig |
| Afrikaans 1983 | Hy neem nie deel aan die offermaaltye op die berge nie, soek nie hulp by die afgode van die volk Israel nie, onteer nie 'n ander se vrou nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | op die berge nie eet nie, na die afgodsbeelde van die huis van Israel nie opkyk vir hulp nie, die vrou van sy medemens nie verontreinig nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy eet nie offer-etes op die berge nie, hy hou nie van die afgode van die volk Israel nie, hy maak nie iemand anders se vrou onrein nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie seun weier om voor afgode te buig. Hy slaap nie by ’n ander man se vrou nie. |