Ezekiel 18:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En wat nie een van daardie pligte doen nie, maar selfs op die berge geëet het en sy naaste se vrou verontreinig het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie seun doen al die bose dinge wat sy pa nooit sou doen nie: “Hy aanbid afgode op die berge en slaap by ander se vroue. |
| Afrikaans 1933/1953 | terwyl hy self dit alles nie gedoen het nie -- as hy ook eet op die berge en die vrou van sy naaste verontreinig, |
| Afrikaans 1983 | terwyl die pa dit nie gedoen het nie. As die seun aan die offermaaltye op die berge deelneem, 'n ander se vrou onteer, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | – dit terwyl die vader niks daarvan gedoen het nie – as hy wel op die berge eet, die vrou van sy medemens verontreinig, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die pa het nie een van hierdie dinge gedoen nie, maar die seun eet offer-etes op die berge, of hy maak iemand anders se vrou onrein, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie seun doen al die slegte dinge wat sy pa nooit sou droom om te doen nie. Hy aanbid afgode en slaap by ’n ander man se vrou. |