Ezekiel 18:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As hy 'n seun verwek wat 'n rower is, 'n bloedvergieter, en wat so iets aan een van hierdie dinge doen, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sê nou hierdie man het ’n seun wat ’n rower of moordenaar word. Hy weier om te doen wat reg is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En het hy 'n geweldenaar van 'n seun verwek wat bloed vergiet en net maar een van hierdie dinge doen -- |
| Afrikaans 1983 | “Maar so iemand kan 'n wilde seun hê wat moord pleeg of van dié sondes doen |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “As iemand egter 'n gewelddadige seun verwek wat bloed vergiet, en helaas enige van hierdie dinge doen |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar so 'n mens het miskien 'n wilde seun wat mense vermoor en wat party van hierdie verkeerde dinge doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maar sê nou hierdie selfde man het ’n seun. En hierdie seun word groot en dan besteel hy mense. Hy maak sommer iemand dood. En hy weier om goed te doen. |