Ezekiel 17:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is geplant in 'n goeie grond by groot waters, sodat dit nd kon voortbring en vrugte sou dra, sodat dit 'n goeie wingerdstok kon word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die wingerdstok het dit gedoen al was daar goeie grond en genoeg water sodat dit ’n sterk wingerdstok met baie blare en druiwe kon word.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit was in 'n goeie land by baie waters geplant om ranke te maak en vrugte te dra, om 'n pragtige wingerdstok te word. |
| Afrikaans 1983 | Hy was geplant in goeie grond, by baie water; hy kon ranke maak en druiwe dra, hy kon 'n pragtige wingerdstok geword het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In 'n goeie stuk grond, by baie water, was dit geplant, sodat dit lootjies kon maak, vrug kon dra, 'n edel wynstok kon word.” ’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die eerste arend het die wingerdstok in goeie grond geplant, by baie water. Die wingerdstok kon ranke en blare kry en dit kon 'n baie mooi wingerdstok geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die druiwestok het so gemaak, al was hy by goeie water en in goeie grond geplant. Daar waar hy gestaan het, kon hy groei sodat hy ’n pragtige druiwestok kon word en baie blare en soet vrugte lewer. |