Ezekiel 17:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Mensekind, stel 'n raaisel, en vertel 'n gelykenis aan die huis van Israel;
Afrikaans (NLV) 2011 “Mensekind, vertel hierdie storie, hierdie gelykenis vir die mense van Israel.
Afrikaans 1933/1953 Mensekind, gee 'n raaisel op aan die huis van Israel en dra 'n gelykenis voor
Afrikaans 1983 “Mens, jy moet vir Israel 'n fabel, 'n gelykenis, vertel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Mensekind, vra 'n raaisel, en vertel 'n gelykenis vir die huis van Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Mens, jy moet vir die volk Israel 'n gelykenis vertel, 'n fabel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Mens, vertel vir jou mense hierdie storie.