Ezekiel 17:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, so sê die HERE HERE: So waar as ek leef, sekerlik my eed wat hy verag het, en my nd it wat hy verbreek het, ja, dit sal Ek op sy hoof gee.
Afrikaans (NLV) 2011 “So sê die oppermagtige Here: So seker as wat Ek lewe, Ek sal hom straf omdat hy die ooreenkoms met My verbreek het en die eed geminag het wat hy in my Naam gesweer het.
Afrikaans 1933/1953 Daarom, so sê die Here HERE: So waar as Ek leef, Ek sal gewis my eed wat hy geminag het, en my verbond wat hy verbreek het, op sy hoof laat neerkom.
Afrikaans 1983 So sê die Here my God: “So seker as Ek leef, Ek laat hom die gevolge dra daarvan dat hy die eed van getrouheid aan My geminag en die verbond met My verbreek het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, so sê my Heer, die Here: “So seker as wat Ek leef, dit is 'n vervloeking deur My wat hy geminag het, en my verdrag wat hy verbreek het. Ek sal dit op sy kop laat neerkom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here, Hy wat Here is, sê: “Hy het nie gedoen wat hy vir My belowe het nie. Daarom sal Ek hom straf. Dit is seker, so seker soos Ek lewe. Hy het my verbond gebreek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom sê die Here, die God van Esegiël: “Ek verseker jou, Ek sal die koning van Israel self straf omdat hy nie sy belofte gehou het nie. Hy het sy belofte in my teenwoordigheid gemaak, maar toe het hy dit verbreek.