Ezekiel 16:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het ek jou met water gewas; ja, Ek het jou bloed heeltemal van jou afgewas, en Ek het jou met olie gesalf.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek het jou toe gebad en jou bloed afgewas. En Ek het olie aan jou lyf gesmeer.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het Ek jou met water gewas en jou bloed van jou afgespoel en jou met olie gesalf.
Afrikaans 1983 Ek het jou gebad, die bloed van jou afgewas en jou met olie ingesmeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ “Ek het jou met water gewas, jou bloed afgespoel en jou met olie ingevryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het jou gebad, Ek het die bloed van jou afgewas en Ek het jou lyf met olyf-olie gesmeer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Toe het Ek jou gebad en die bloed van jou afgewas. Ek het jou vel met die heerlikste olies ingevryf.