Ezekiel 16:62 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal my verbond met jou oprig; en jy sal weet dat Ek die HERE is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal weer my verbond met jou sluit, en jy sal erken dat Ek die Here is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal my verbond met jou oprig, en jy sal weet dat Ek die HERE is; |
| Afrikaans 1983 | Ek sal my verbond met jou in stand hou, en jy sal besef dat Ek die Here is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek self sal my verbond met jou vestig, en jy sal besef dat Ek die Here is, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal self weer my verbond maak met jou, en jy sal sê jy weet dat Ek die Here is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En Ek sal weer my belofte aan jou maak. Jy sal dan weet en erken dat Ek die Here is. |