Ezekiel 16:58 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy het jou skandelikheid en jou gruwels gedra, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is die straf op jou afskuwelike sondes, sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jou skandelike daad en jou gruwels moet jy dra, spreek die Here HERE. |
| Afrikaans 1983 | Jy dra nou die straf op jou afstootlike, afskuwelike dade, sê die Here.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jou skandelike gedrag, jou afstootlike dade, dié dra jy nou self.” ’ ” Dit is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is jou slegte lewe wat jou nou laat swaarkry, al die dinge wat jy gedoen het wat Ek haat.” Dit is wat die Here gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is jou straf. Ek straf jou oor jou afskuwelike, slegte dade,” sê die Here. |