Ezekiel 16:56 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want jou suster Sodom is nie deur jou mond genoem op die dag van jou trots nie, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vroeër, toe jy trots was, het jy op Sodom neergesien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, die naam van jou suster Sodom is in jou mond nie gehoor in die dag van jou trotsheid nie, |
| Afrikaans 1983 | Jy het jou mond vol gehad oor jou suster Sodom. Dit was die tyd toe jy nog vol verwaandheid was, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jou suster Sodom was in die tyd van jou hoogmoed nie eens 'n berig uit jou mond werd nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy het graag gepraat oor jou suster Sodom. Dit was toe jy hoogmoedig was, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy het mos so gespog dat jy soveel beter is as Sodom. Jy was so vol van jouself. |