Ezekiel 16:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So waar as Ek leef, spreek die HERE HERE, jou suster Sodom het nie gedoen nie, sy en haar dogters soos jy gedoen het, jy en jou dogters. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So seker as wat Ek leef, sê die oppermagtige Here, Sodom en haar dogters het nooit gedoen wat jy en jou dogters gedoen het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | So waar as Ek leef, spreek die Here HERE, gewis, jou suster Sodom, sy met haar dogters, het nie gehandel soos jy gehandel het, jy met jou dogters nie. |
| Afrikaans 1983 | So seker as Ek leef,” sê die Here my God, “jou suster Sodom en haar dogters het nie gedoen wat jy en jou dogters gedoen het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So seker as wat Ek leef,” is die uitspraak van my Heer, die Here, “jou suster Sodom, sy en haar dogters, het beslis nie gedoen wat jy en jou dogters gedoen het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here, Hy wat Here is, sê: “Jou suster Sodom en haar dogters het nie so baie sonde gedoen soos jy en jou dogters nie. Dit is seker, so seker soos Ek lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So seker as wat Ek leef, Sodom en haar dogters het nooit sulke slegte dinge gedoen soos jy en jou dogters nie,” so sê die Here, Esegiël se God. |