Ezekiel 16:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, elkeen wat spreekwoorde gebruik, moet hierdie spreekwoord teen jou gebruik en sê: Soos die moeder is, so is haar dogter. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mense wat spreekwoorde maak, sal van jou sê: ‘Die dogter is nes die ma.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, elkeen wat spreekwoorde maak, sal 'n spreuk op jou toepas, naamlik: Soos die moeder, so haar dogter. |
| Afrikaans 1983 | “Almal wat van spreekwoorde hou, sal oor jou ook een hê: ‘Die dogter is soos die ma.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ “Kyk, elkeen wat oor jou 'n spreekwoord wil maak, sal sê, ‘Soos die moeder is, so is die dogter.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Luister, die mense wat graag spreekwoorde maak, sal oor jou ook 'n spreekwoord maak. Hulle sal sê: ‘Soos die ma is, so is haar dogter.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die mense wat spreekwoorde uitdink, sal van jou sê: ‘Aardjie na haar vaartjie!’ |