Ezekiel 16:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, o hoer, hoor die woord van die HERE: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Daarom, prostituut, luister na wat die Here vir jou sê! |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom, o hoer, hoor die woord van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | “Daarom, hoer, hoor die woord van die Here!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Daarom, jou hoer, hoor die woord van die Here! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom, slegte vrou, luister na wat die Here sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Daarom, jou slegte vrou, hoor as die Here met jou praat.” |