Ezekiel 16:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar soos 'n vrou wat egbreuk pleeg, wat vreemdelinge in die plek van haar man neem! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy is ’n slegte vrou wat ander mans verkies, maar nie jou eie man naby jou wil hê nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | o Die vrou wat owerspel bedrywe! Terwyl sy onder haar man staan, het sy vreemdes aangeneem. |
| Afrikaans 1983 | Jy is soos 'n immorele vrou wat ander mans ontvang en nie haar eie man nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jou egbreekster! In plaas van haar man, ontvang sy vreemdes! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy was soos 'n slegte vrou wat gekies het om by ander mans te slaap, nie by haar eie man nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy was die slegte vrou wat met ander mans in die bed geklim het, maar niks met haar eie Man te doen wou hê nie. |