Ezekiel 16:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe swak is jou hart, spreek die HERE HERE, omdat jy al hierdie dinge doen, die werk van 'n heersende hoer; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hoe siek is jy nie, sê die oppermagtige Here, dat jy aanhou om sulke dinge te doen! Jy is ’n prostituut wat geen skaamte ken nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoe smagtend is jou hart, spreek die Here HERE, dat jy al hierdie dinge gedoen het, die werk van 'n onbeskaamde hoer; |
| Afrikaans 1983 | Jou koors was hoog toe jy dit alles gedoen het,” sê die Here my God. “Jy het jou gedra soos 'n skaamtelose hoer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ “Hoe vurig is jou hartstog,” is die uitspraak van my Heer, die Here, “wanneer jy al hierdie dinge doen – die werk van 'n brutale hoervrou! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy is mal in jou kop.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is. “Jy het al hierdie dinge gedoen soos 'n prostituut wat haar werk goed kan doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hoe siek is jy nie in jou binneste nie, dat jy sulke dinge aanhou doen het! Jy was skaamteloos toe jy as getroude vrou so by enige man in die bed gespring het,” sê die Here, Esegiël se God. |