Ezekiel 16:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | dat jy ook vir jou 'n uitnemende plek gebou en vir jou 'n hoogte gemaak het in elke straat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | het jy ook ’n heiligdom vir jou afgode gebou. Jy het altare vir jou afgode op elke dorpsplein ingerig. |
| Afrikaans 1933/1953 | het jy vir jou 'n verwulf gebou en vir jou 'n hoogte gemaak op elke plein; |
| Afrikaans 1983 | het jy boonop op elke oop plek vir jou 'n offerbult gebou, vir jou 'n hoogte ingerig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ het jy vir jou plekke vir hoerery gebou. Jy het vir jou offerhoogtes ingerig op elke oop plek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy het vir jou offer-plekke gebou oral waar daar plek was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy het ook nog ’n plek gebou vir jou afgode. En jy het in elke dorp altare gebou waar jy offers vir jou afgode gebring het. |