Ezekiel 16:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het gebeur ná al jou boosheid—wee, wee jou, spreek die HERE HERE! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy gaan sekerlik vernietig word, sê die oppermagtige Here. Ná al die verskriklike dinge wat jy aangevang het, |
| Afrikaans 1933/1953 | En nal jou boosheid -- wee, wee jou! spreek die Here HERE -- |
| Afrikaans 1983 | “Ellende, ellende wag vir jou,” sê die Here my God. “Nadat jy so sleg geword het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ “En toe, ná al jou boosheid – wee jou, ja, wee jou!” is die uitspraak van my Heer, die Here – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy het al die slegte dinge gedoen, daarom sal dit sleg gaan met jou, baie sleg.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek gaan jou vernietig, so seker as wat Ek leef,” sê die Here, die God van Esegiël. “Al jou slegte dade was nie genoeg nie. |