Ezekiel 16:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dat jy my kinders gedood en hulle oorgegee het om hulle vir hulle deur die vuur te laat gaan? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moes jy ook my kinders slag en aan jou afgode offer? |
| Afrikaans 1933/1953 | dat jy my kinders geslag en die oorgegee het deurdat jy hulle vir hulle deur die vuur laat gaan het? |
| Afrikaans 1983 | dat jy ook nog my kinders moes slag en hulle vir die afgode moes laat verbrand? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dat jy my kinders moes slag, hulle moes oorlewer deur hulle aan die beelde toe te wy? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy het ook my kinders geslag en jy het hulle vir die ander gode verbrand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet jy nou ook nog my kinders doodmaak deur hulle aan jou afgode te offer? |