Ezekiel 16:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Mensekind, laat Jerusalem sy gruwels ken, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Mensekind, konfronteer Jerusalem met haar afskuwelike sondes. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mensekind, maak aan Jerusalem sy gruwels bekend |
| Afrikaans 1983 | “Mens, sê vir Jerusalem wat se afskuwelike dinge hy gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Mensekind, maak aan Jerusalem haar afstootlike dade bekend |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Mens, jy moet vir Jerusalem sê watter slegte dinge sy gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Mens, gaan vertel vir Jerusalem watter verskriklike slegte dade sy inwoners gedoen het. |