Ezekiel 16:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het 'n juweel op jou voorhoof gesit en oorringe in jou ore en 'n pragtige kroon op jou hoof. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n ring vir jou neus en oorringe, en ’n pragtige kroon op jou kop. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek het 'n ring aan jou neus gesit en oorringe aan jou ore en 'n pragtige kroon op jou hoof. |
| Afrikaans 1983 | 'n ring aan jou neus, hangertjies aan jou ore en 'n pragtige krans op jou kop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het 'n ring in jou neus gesit, oorringe aan jou ore en 'n sierlike kroon op jou kop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | ringe aan jou neus en jou ore, en 'n mooi kransie op jou kop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en ander juwele waarmee jy jou mooi kon maak. Ek het selfs ’n goue kroon gekoop om op jou kop te sit, want jy was my koningin. |