Ezekiel 16:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het jou ook met versierings versier, en ek het armbande om jou hande gesit en 'n ketting om jou nek.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het vir jou mooi juweliersware gegee: armbande en halssnoere,
Afrikaans 1933/1953 Verder het Ek jou met sierade versier en armbande aan jou hande gesit en 'n ketting om jou hals.
Afrikaans 1983 Ek het jou getooi met juwele: vir jou armbande en halssnoere aangesit,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het jou met juwele versier, armbande om jou polse gesit, 'n halssnoer om jou nek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het vir jou mooi juwele aangesit: armbande en kettinkies om jou nek,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En Ek het vir jou pragtige juwele gekoop: hangertjies vir jou nek en armbande,