Ezekiel 15:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal die land 'n wildernis maak, omdat hulle 'n oortreding begaan het, spreek die HERE HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal die land verlate maak omdat my volk troueloos teenoor My opgetree het, sê die oppermagtige Here.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en die land 'n wildernis maak, omdat hulle troubreuk begaan het, spreek die Here HERE. |
| Afrikaans 1983 | Ek maak die land verlate, want hulle was troueloos,” sê die Here my God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal die land 'n woesteny maak, omdat hulle troubreuk gepleeg het.’ Dit is die uitspraak van my Heer, die Here. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal die land verwoes, niemand sal daar kan woon nie omdat die mense wat daar woon, ontrou is.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal julle land vernietig en verlate maak omdat my volk My behandel het presies net soos ’n getroude vrou wat by ander mans slaap,” sê die Here, die God van Esegiël. |