Ezekiel 15:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal daar hout van geneem word om enige werk te doen? of sal die mense 'n pen daarvan neem om enige voorwerp daaraan te hang? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kan sy hout gebruik word om daarvan gebruiksartikels te maak, soos penne waaraan jy iets kan ophang? |
| Afrikaans 1933/1953 | Word daar hout van geneem om vir 'n stuk werk te gebruik? Of neem 'n mens daar 'n pen van om allerhande goed aan op te hang? |
| Afrikaans 1983 | Word dit gebruik om iets van te maak, of gebruik iemand 'n stuk daarvan vir 'n pen om enigiets aan op te hang? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Word van die wingerdstok hout geneem om iets bruikbaars daarvan te maak? Of neem mense 'n stuk daarvan as 'n pen om enigiets aan op te hang? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Niemand gebruik dit om iets te maak nie. Niemand gebruik wingerdhout om 'n haak te maak sodat hy iets aan die haak kan hang nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kan jy die hout van ’n druiwestok gebruik om iets van te maak, soos ’n houtpen wat jy teen die muur inkap om iets aan op te hang? |