Ezekiel 14:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) sodat Ek die huis van Israel in hulle eie hart kan neem, omdat hulle almal deur hulle drekgode van My vervreemd is.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal dit doen om die volk Israel se harte te herower, hulle wat My verlaat het om hulle afgode te dien.
Afrikaans 1933/1953 sodat Ek die huis van Israel in hulle hart kan gryp, omdat hulle almal deur hul drekgode hul van My afgewend het.
Afrikaans 1983 Ek sal Israel wat My ter wille van al hulle afgode verlaat het, my harde hand laat voel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sodat dit die huis van Israel aan die hart sal gryp, hulle wat almal van My vervreemd geraak het oor hulle afgodsbeelde.” ’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal dit doen sodat almal van die volk Israel sal skrik wanneer hulle hoor wat Ek vir hulle sê, almal wat weggegaan het van My om hulle afgode te dien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie is ’n klomp mense wat afgode dien. Ek slaan hulle met al my mag.