Ezekiel 14:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sal die straf van hulle ongeregtigheid dra; die straf van die profeet sal wees soos die straf van hom wat hom soek;
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal hulle skuld moet dra. Die profeet sal net so gestraf word soos die mens wat hom kom raadpleeg het.
Afrikaans 1933/1953 En hulle moet hul ongeregtigheid dra: soos die ongeregtigheid van die vraer, so sal die ongeregtigheid van die profeet wees;
Afrikaans 1983 Hulle sal die straf op hulle sonde dra: die man wat My raadpleeg en die profeet het ewe veel skuld.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle sal hulle sondeskuld moet dra. Die straf vir die sondeskuld van die profeet sal dieselfde wees as die straf van die een wat raadpleeg,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vals profete sal die straf vir hulle sonde kry, die persoon wat dinge vir My kom vra en die profeet sal dieselfde straf kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die man wat sê hy praat namens My en die mense wat gaan vra het wat die Here oor hulle te sê het, sal almal saam gestraf word oor hulle slegte dade.