Ezekiel 14:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarop het sommige van die oudstes van Israel na my gekom en voor my gaan sit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Party van die leiers van Israel het by my besoek kom aflê. Terwyl hulle by my sit, |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het manne uit die oudstes van Israel na my gekom en voor my gaan sit. |
| Afrikaans 1983 | Daar het van Israel se leiers na my toe gekom en voor my gaan sit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Manne uit die oudstes van Israel het by my aangekom en voor my gaan sit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party van die leiers van Israel het na my toe gekom en hulle het voor my kom sit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Klomp van die leiers van my volk het toe by my kom kuier. Terwyl hulle by my sit, |