Ezekiel 13:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | O Israel, jou profete is soos die jakkalse in die woestyn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Mense van Israel, hierdie profete van julle is soos jakkalse wat in die puinhope rondgrawe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jou profete, o Israel, is soos jakkalse in puinhope. |
| Afrikaans 1983 | Jou profete is soos jakkalse tussen die puinhope, Israel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos jakkalse tussen puinhope het jou profete geword, Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Israel, julle profete is soos jakkalse in stede wat verwoes is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Israel, hierdie mense wat sê dat hulle namens My praat, is soos jakkalse wat in die puinhope van ’n verwoeste stad rondkrap, maar niks kry om te eet nie. |