Ezekiel 13:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die HERE HERE; Wee die dwase profete wat hulle eie gees volg en niks gesien het nie!
Afrikaans (NLV) 2011 So sê die oppermagtige Here: Verwoesting wag vir die vals profete wat geen visioene gesien het nie, maar wat praat volgens hulle verbeelding!
Afrikaans 1933/1953 So spreek die Here HERE: Wee die dwase profete wat agter hulle eie gees aan wandel en agter dinge wat hulle nie gesien het nie.
Afrikaans 1983 So sê die Here my God: Ellende wag vir die verwaande profete wat geen gesigte gesien het nie en hulle deur hulle eie gedagtes laat lei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So sê my Heer, die Here: “Wee die dwase profete wat hulle eie gees volg, maar niks gesien het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here, Hy wat Here is, sê: Dit sal sleg gaan met die dwase profete, Ek het niks vir hulle gewys nie. Hulle doen wat hulle self besluit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek gaan julle vernietig en verwoes omdat julle leuens uitdink en dan sê dat dit Ek is wat so sê. Julle sê julle het My gesien, maar al die tyd het julle niks gesien nie.