Ezekiel 13:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, as die muur geval het, sal daar nie vir julle gesê word nie: Waar is die pleistering waarmee julle dit gepleister het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En wanneer die muur val, sal mense uitroep: ‘Waar is die kalk waarmee julle dit afgewit het nou?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | En kyk, daar val die muur! Sal dan nie vir julle gesê word: Waar is die pleister waarmee julle gepleister het nie? |
| Afrikaans 1983 | Die muur gaan val, en die mense sal vir julle vra: ‘Waar is die witsel waarmee julle dit afgewit het?’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en kyk, die muur het geval! Daar sal sekerlik vir julle gevra word, ‘Waar is die klei waarmee julle gepleister het?’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet dit weet, wanneer die muur val, dan sal mense vir julle vra: ‘Waar is die kalk waarmee julle die muur geverf het?’ Hulle sal dit vra, dit is seker.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie dag as die muur val, sal die mense uitroep en vra: ‘Waar is die verf wat julle aan die muur gesit het?’ |