Ezekiel 12:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Mensekind, het die huis van Israel, die wederstrewige huis, nie vir jou gesê: Wat doen jy nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Mensekind, hierdie opstandige mense, die volk van Israel, het gevra wat dit beteken. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mensekind, het die huis van Israel, die wederstrewige huis, nie vir jou gesê: Wat maak jy daar nie? |
| Afrikaans 1983 | “Mens, die weerbarstige volk Israel het vir jou gevra wat maak jy. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Mensekind, het die huis van Israel, die rebelse huis, nie vir jou gevra wat jy besig is om te doen nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Mens, die opstandige volk, die volk Israel, het vir jou gevra wat jy doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Mens, die volk Israel is mense wat teen My in opstand is. Hulle het vir jou gevra wat alles beteken wat jy gisteraand gedoen het. |