Ezekiel 12:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in die môre het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die volgende môre het die Here vir my gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe kom die woord van die HERE tot my in die môre en sê: |
| Afrikaans 1983 | Die môre het die woord van die Here tot my gekom: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die woord van die Here het die volgende oggend tot my gekom: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volgende oggend het ek gehoor die Here sê vir my: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volgende oggend het die Here weer met my gepraat. Hy het vir my gesê: |