Ezekiel 12:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Graaf jy deur die muur voor hulle oë, en voer daardeur uit.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak ’n gat in die muur terwyl hulle kyk. Klim dan met jou besittings deur die gat.
Afrikaans 1933/1953 Breek vir jou 'n gat in die muur voor hulle oë, en bring dit daardeur uit.
Afrikaans 1983 Breek voor hulle oë 'n gat in die muur en gaan daardeur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Voor hulle oë moet jy deur die muur breek en jou goed daardeur uitdra.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle moet sien dat jy 'n gat in die stad se muur breek en dat jy deur die gat gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Grawe ’n gat deur die muur van jou huis terwyl jou mense na jou kyk en tel jou besittings deur die gat.