Ezekiel 12:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die stede wat bewoon word, sal verwoes word, en die land sal 'n wildernis word; en julle sal weet dat Ek die HERE is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die stede sal verwoes word en die grond sal verlate lê. Dan sal hulle weet dat Ek die Here is.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die stede wat bewoon is, sal woes word, en die land sal 'n wildernis wees; en julle sal weet dat Ek die HERE is. |
| Afrikaans 1983 | Die stede wat bewoon is, sal puinhope word en die land sal verlate wees. Dan sal hulle besef dat Ek die Here is.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die bewoonde dorpe sal in puin lê, en die land sal 'n woesteny wees. Dan sal julle besef dat Ek die Here is.” ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die stede waar nou mense woon, sal hope klippe word, en daar sal niemand in die land woon nie. Julle sal weet dat Ek die Here is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle stede sal tot op die grond toe afgebreek word. En niemand sal meer op die plase bly en die lande bewerk nie. Daardie dag sal julle almal weet en erken dat Ek die Here is.” |