Ezekiel 12:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Mensekind, eet jou brood met bewing en drink jou water met bewing en met sorg; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Mensekind, bewe terwyl jy jou kos eet en bewe van vrees terwyl jy jou water drink. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mensekind, jy moet jou brood met bewing eet en jou water met siddering en kommer drink. |
| Afrikaans 1983 | “Mens, jy moet jou kos al bewende eet en jou water met ontsteltenis en met kommer drink. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Mensekind, jou voedsel moet jy met bewing eet, en jou water met siddering en kommer drink. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Mens, jy moet bewe wanneer jy eet en jy moet bekommerd en ontsteld wees wanneer jy water drink, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Mens, bewe van angs en vrees terwyl jy jou kos eet. En word bang elke keer as jy water drink, asof dit die laaste water is wat jy sal hê om te drink. |